Weitere Zitate (Schauungen & Prophezeiungen)

Sagitta, Mittwoch, 27.12.2017, 02:07 (vor 2313 Tagen) @ BBouvier (2181 Aufrufe)

Hallo, Sagitta!

Ja, danke sehr:

Gern geschehen, werter BB, und gerne noch mehr:

Ek dink dit is dan veral ook belangrik om te verstaan dat die oorlog waarvan Siener gepraat het in Pole se suidwestelike deel, langs Duitsland, sal begin en nie in Sirië of Turkye nie! ‘n Turk sal dit inderdaad begin, maar dan deur ‘n gepoogde aanval op Duitsland en nie op Rusland nie. Die Turk, wat ‘n terroristeleier sal wees, se vennote sal ook nie die VSA se soldate op die grond wees nie, maar wel die Britse vorstehuis en ‘n deel van die Engelse militêre, Frankryk, België, en ook drie Indiër terroristegroepe.

Der Terroranschlag wird von den Deutschen antizipiert, woraufhin die "Türken" nach Mittelosteuropa ausweichen (Balkan bis Polen), und es dort (ähnlich wie beim Waldviertlerschen Galizien) zu den ersten Einsätzen kommt.

Ek dink daar is baie goeie redes om te kan aanvaar dat Duitsland eerder hierdie Koning van die Noorde sal wees as Rusland, want die teenwoordigheid van Islam in Europa skep ‘n baie groot probleem vir hulle, en hulle sal die slang daar in sy nes in Iran wil gaan doodslaan!

Pretorius spekuliert entlang den 'Visionen' von Rensburg sehr früh schon, dass sich das Eingreifen Russlands in Deutschland u.a. auch als Abwehr von islamischem Einfluss versteht.

Dit sal eintlik niks meer wees as ‘n Engelse poging om ‘n staatsgreep met die samewerking van Moslem terroristegroepe op Duitsland en die EU uit te voer nie.

En dit is presies net hier waar die visioenêre vriendskap en samewerking tussen die Britse troonopvolger en die Turkse terroristeleier in die verhaal betekenisvol begin word. Wat meer is, daar is ook nog drie verdere Indiër terroristegroepe betrokke by hierdie sluipaanval op Duitsland, en almal van hulle is in die verhaal onder die beheer van die Britse troonopvolger!

Die visioenêre simboliek beskryf hom as ‘n Engelsman met ‘n swart hoed (simbool vir bose regering) en swart motorbande wat by hom lê (verteenwoordigend van sy beheer oor die VVO ‘regering’ in Europa). Sy beheer oor die bose Indiërs in die verhaal (want daar is ‘goeie’ Indiërs ook) sien ons in hul kleredrag, wat mens aan die priesters/leraars in die Anglikaanse kerk dink. Dit word aangetoon as vrouens (volke) wat swart rokke aan het met wit kant om die nekke (wit boordjies). Hierdie simbool van die vrouens stel die Statebond voor waarvan Engeland natuurlik die leierland is. Hierdie beeld verwys spesifiek na die Indiërterroriste in die verhaal. Ons sien later dat die troonopvolger dood op sy rug lê in die suid-ooste van Europa met blink (‘koning’) sterre op sy baadjie. Dit dui op die finale ondergang van die Britse Ryk in Europa.

Viele mögen Deutschland gar nicht, und darunter sind Erdogans Türkei und die britische Elite sicher nicht die letzten. Entlang den 'Visionen' von Rensburg zieht 'Pretorius' eine Linie von England zur Türkei (Geheimdienstoperation unter Einschluß weiterer, 'indischer' Terrorristen), mit der Absicht, Deutschland gründlich zu 'foulen'. Als Rache wohl für den Brexit, der (nach englischer Eliten Auffassung) die Deutschen von Neuem zu den Herren Europas macht.

Duitsland begin volgens alle (visioenêre) aanduidinge as 'n neo-Nazi staat, maar ontwikkel algaande deur vier opeenvolgende fases van positiewe geestelike verandering wat hulle uiteindelik 'n fantastiese werktuig in die hande van ons Vader God maak! Duitsland kom letterlik tot bekering en verslaan Vader se vyande, wat natuurlik ook ons s'n is, op 'n vernietigende wyse. Hulle neem hierdie oorlog, soos Siener gesê het, hierna 'oor die Noordpool tot in Amerika' waar hulle die vyand finaal sal vernietig.

Das geht wohl in Richtung "Heiliges Deutschland", beginnend mit einer neo-Nazi-(AfD?)-BRD.

Aber die Übersetzung mag jeder für sich machen (translate.google.de mit Afrikaans), denn Sprache und geschriebenes Wort sind nicht nur ein Geschenk für den Menschen sondern auch ein Abgrund (sagen die chassidischen Weisen ...).

MfG, Sagitta


Gesamter Strang: